North West, LICHTENBURG district, Manana, Cemetery (2)
Begraafplaasinligting:- Die begraafplaas lê so 6km buite Lichtenburg, Transvaal (nou in Noordwes). Die dorp is gestig deur Hendrik Adriaan Greeff, skoonpa van die bekende Generaal Koos De La Rey, die Leeu van Wes Transvaal op die Kosterpad. Dit word so mooi onderhou deur Mnr. Wouter du Preez - 'n boer wie se voorsate daar begrawe is. Ons het al die grafte afgeneem. Die Graf met die hoë boog is dan ook die graf van die stigter van Lichtenburg. It is beautifully maintained by Mr Wouter du Preez, a farmer whose ancestors are buried there. We photographed all the graves. Mara Potgieter, April 2006. eGGSA captions done by: Mara Potgieter. Information also available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 2244 Names in cemetery: 85 Information submitted by: Mara Potgieter Google Earth Project Information:- GPSID: 2637 GPS: Not available