North West, MADIKWE district, Mabalstad, Holfontein 160, Farm no. 667, farm cemetery
Cemetery / Memorials information:-
Cronjé familie was die eerste eienaars/bewoners van die plaas Holfontein 667 (vroeër deel gevorm het van die ou Boputatswana). Die eerste bewoner van die plaas was Andries Cornelis Cronjé (1836-1876) en sy vrou Sulesda Petronella Esterhuizen (1838-1901). Die grafte is meestal hulle seuns, skoondogters asook skoonkinders (Smit).
Interresant, daar staan n groot kremetart boom geplant deur Teunis Christian Cronje in 1926 (een vd seuns). Die foto van die huis was die ou plaashuis en bewoon deur Koos Cronjé en sy vrou tannie Pattie.
(Johan Taljaard)
Album complete.
eGGSA captions by: Annel Meyer
The GGSA Cemetery DVD/ Cemetery Transcript Project only has information on the cemetery location.
Cemetery ID:
Google Earth Cemetery Initiative Information:-
GPSID:
GPS: -25 16.201, 26 44.113