2. Slag van Kleinfontein Gedenkteken

Die terrein waarop hierdie gedenksteen staan is deur Mnr P.J. en wyle Mev. P.S. CELLIERS geskenk aan die Voortrekkerbeweging van Groot Marico deur wie die steen in samewerking met oudstryders opgerig is. Die onthulling het plaasgevind by die besoek van die Van Riebeeck Fees poskoets op 7 Februarie 1952.
contributed by: George van den Berg
viewed 690 times
2. Slag van Kleinfontein Gedenkteken