North West, POTCHEFSTROOM district, Military cemetery
Begraafplaasinligting:-
Die gedenktuin is geleë in die militêre gronde buite Potchefstroom.
Dit is nie ‘n begraafplaas nie maar ‘n gedenktuin vir WWI & II gesneuweldes wie elders in Potchefstroombegraafplaas begrawe is.
Daar is egter ook ‘n aantal oorspronklike gedenkstene van die Britse weermag vir die post-ABO periode tot ca 1914 – die stene verteenwoordig hoofsaaklik Britse troepe hier oorlede in daardie tydperk asook ‘n aantal afhanklikes – eggenotes en kinders.
Die gedenktuin is netjies en word goed versorg.
Photographs taken by Simon du Plooy.
eGGSA captions done by: Alta Griffiths
Information also available on the GGSA Cemetery DVD:-
Cemetery ID: 1788
Names in cemetery: 165
Information submitted by: Simon du Plooy
Google Earth Project Information:-
GPSID: 2061
GPS: -26 40.417, 27 03.533