North West, RUSTENBURG district, Mooinooi, Buffelshoek 468, farm cemetery_3
Cemetery information:- Album complete, we have photographs of all the headstones in the cemetery. eGGSA captions done by: Andrié Labuschagne. Information also available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 936 Names in cemetery: 8 Google Earth Project Information:- GPSID: 3285 GPS: -25 47.892, 27 31.763 Twee begraafplase op die plaas Buffelshoek, net buite Mooinooi op die Barnardsvlei pad. Die eerste begraafplaas is ongeveer 1,5 km op die Barnardsvlei pad aan die regterkant, op die kleinhoewe van die Liebenbergs. Die De Beer en Leeuwner grafte is hier. Die tweede begraafplaas is so 5 km verder op die plaas van Louis Jordaan. Die begraafplaas is vreeslik verwaarloos, is binne in 'n toegegroeide bos, met bome wat al oor die grafte geval het, lang gras ens. Daar is baie grafte van kinders sonder name, asook 'n paar groot grafte sonder name. Oorspronklik het twee Barnard broers hier gevestig, en een van hulle, Jacob Christiaan, is hier begrawe.