2. Monument erected for the South African Burgers - Anglo Boer War 1899-1902

Ter nagedagtenis van Burgers van die Suid-Afikaanse Republiek gesneuwel in die Tweede Vryheidsoorlog 1889-1902 en herbegrawe op 29 Nov. 1938 met die besoek van die Ossewaens en die Eeufeesviering op Rustenburg: Herman MüLLER Abraham Absalom DE VILLIERS Sarel Francois MALAN en twee onbekende Burgers. Opgerig deur die Sentrale Burgergrafte-Komitee met medewerking van die Rustenburgse Burgergrafte-Komitee.
contributed by: André du Plessis
viewed 772 times
2. Monument erected for the South African Burgers - Anglo Boer War 1899-1902