Western Cape, CERES district, Welgemoed 333, Weltevrede, farm cemetery

2009-10-17 3 images Share: , ,
View Slideshow
Begraafplaasinligting:- Petro skryf: Die plaas behoort aan die "Bertan trust". My ouma en oupa het vir meer as 30 jaar daar gebly. Daar is 1 ongemerkte graf van 'n kind en nog baie oop spasie. Die begraafplaas sal egter nie verder gebruik word nie. Meeste van die lee plotte is nou opgeneem deur troeteldiere van my ouma en verder word 'n paar bye nesse daar aangehou. In die winter kom die water van die dam tot by die muur van die begraafplaas. Album complete, all the headstones in the cemetery were photographed. eGGSA captions by: Eileen de Jager and Heleen Nel. Additional information available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 3282 Names: 3 Information submitted by: Petro Coreejes-Brink Google Earth Project Information:- GPSID: 3907 GPS: -33 14.422, 19 30.645
ESTERHUIZEN Elizabeth Susanna -1922
ESTERHUIZEN Elizabeth Susanna -1922
ESTERHUIZEN Jacobus
ESTERHUIZEN Jacobus
ESTERHUIZEN L.J. 1843-1924
ESTERHUIZEN L.J. 1843-1924