Western Cape, LUTZVILLE, Urban area / Western Cape, LUTZVILLE, Old cemetery / ROUX David Johannes, le 1883-1928 / (2 of 2 images)
IN MEMORIUM - DAVID JOHANNES LE ROUX GEBORE - 21 AUGUSTUS 1883, OORLEDE - 27 NOVEMBER 1928 LYKSWA: OOM JOHANNES DU PLESSIS - ROUDIENS: OOM JOHANNES AGENBACH - GRAFWERK: DIRK COMMAILE VAN DIE OORSPRONKLIKE PROEFHUURDERS WAS HY DIE EERSTE OM HEEN TE GAAN SOOS HY EN SY TYDGENOTE MET HULLE GESINNE ALLE ANDER GERIEWE ONTBEER HET. SO HET HY IN SY SMARTLIKE LYDING OOK GENEESKUNDIGE BYSTAND MOES ONTBEER, MAAR HY WAS VOORWAAR 'N CHRISTEN EN ONDANKS DIE BITTER STRYD WAT SY NAGELATE EGGENOTE MOES VOORTSIT WAS DIE GOEIE GEWER GOED VIR HUL KINDERS. IN LIEFDEVOLLE HERINNERINGE AAN HOM EN ONS GELIEFDE MOEDER, MARIA SUSANNA CONRADIE WAT OP 8 JUNIE 1959 IN MAITLAND KAAPSTAD TER RUSTE GELê IS. JAKOBUS DAWIE ANNA JOHANNES JORRY MARIE BABY
ROUX David Johannes, le 1883-1928
contributed by: Patrick and Wilna Eygelaar
viewed 78 times