Western Cape, MONTAGU district, Rural (farm cemeteries) / Western Cape, MONTAGU district, Die Koo, The Coo 49, Laatsrivier, farm cemetery / (2 of 10 images)
Begraafplaasinligting:- Mariana skryf: 'Sover vasgestel kon word, het daar nog nooit 'n plaas met die naam Laatsrivier of Laasterivier bestaan nie. Daar is 'n groen bordjie van die Afdelingsraad wat die uitdraaipad na Laatsrivier aandui. En toe het Laatsrivier sommer by die inwoners Laasterivier geword. Wat die mense in die omgewing betref, is oom Pietie se plaas Vrugtegeur, maar dit is die naam van die maatskappy wat hy en sy broer op die plaas RE/49 gestig het. Amptelik is hierdie plase naamloos - die RE/49 staan vir Remainder of The Coo 49. Dan is die omliggende plase enigiets van 1/49 tot 14/49 soos die plaas wat eens op 'n tyd The Coo 49 was, onderverdeel en nogmaals onverdeel is.' Album complete, all the headstones in the cemetery were photographed. eGGSA captions by: Heleen Nel. The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery Cemetery ID: 3532 Information submitted by: Mariana Olivier Google Earth Project Information:- GPSID: 4218 GPS: +/- -33 39.162, 19 47.743
2. Cemetery overview
contributed by: Mariana Olivier
viewed 453 times