Western Cape, ONRUSRIVIER, Geldenhuys grafte
Cemetery / Memorials Information:
Die bord se inligting is nou nie meer korrek, die "Trunk Road 28" is tans die R43, en daar bestaan nie meer n "CEO" posisie by die munisipaliteit nie.
John Annandale wat die graf laat opmaak het is intussen al oorlede.
Die grafsteen was deur hom gevind met die skrif na onder, na n groot brand daar deur is. Die groot boom waaronder hy begrawe was het gevrek. Die graf staan op n bultjie, n plek waar Jacobus gereeld gesit en bepeins het. Dit was sy begeerte om daar begrawe te word. Die steen se bewoording is vol spelfoute, mense het min skool opleiding gehad in daardie tyd. Jacobus kon nie lees of skryf nie. Ek het n kranslegging seremonie gereël by sy graf ter herdenking van sy 230 ste verjaardag. (Joey van Aarde)
Album complete at the time of photographing.
Photographs contributed by: Joey van Aarde. eGGSA captions by: Cecile Schlebusch.
The GSSA Gravestone Transcription Index (GTI) only has information on the cemetery location.
Cemetery ID: GPSID:
GPS: -34 24.605, 19 10.761