4. Gedenksteen

PONT TERREIN ------------ Vakansiegangers en andere wat Stilbaai Wes wou besoek is sedert 1933 tot 1955, toe die motor-brug oor die rivier gebou is, by hierdie punt met 'n pont oor die Goukou-rivier vervoer. Die ou klipgeboutjie Oos van die pad, was die pont-bediener, Faan Kleinhans se woning. Holiday makers and other, who wished to visit Stilbaai West, were conveyed across the rivier by means of a pontoon at this point since 1933 untill the bridge was built lower down the Goukou river during 1955. The little cottage on the other side of the road, was the dwelling of the pontoon attendant mr. Faan Kleinhans. ------------------------------------------------------- In die middel 1920’s kon jy vir ‘n tiekie (2 ½ sent) retoer oor die rivier gaan. Die padbrug laer af is in 1955 opgerig nadat 2 onderwysers se motor na ‘n skoolfunksie van die pont afgeval en hulle verdrink het.-Inligting ontvang van Daan Botes
contributed by: Boet Saayman
viewed 458 times
4. Gedenksteen