3. Gedenkteken Bainskloofpas
BAIN'S KLOOF PASS Andrew Geddes BAIN explored the Kloof in 1845 and commenced construction of this highway to the North in 1849. The pass reveleals BAIN'S technological skill and knowledge of Geology. Work was done by convicts. Construction was completed in 1853. BAINSKLOOFPAS Andrew Geddes BAIN het die Kloof in 1845verken en in 1849 met die bou van hierdie hoofweg na die Noorde begin. Die Pas getuig van BAIN se tegnologiese vaardigheid en kennis van Geologie. Bandiete het die arbeid verrig. Die werk is in 1853 voltooi.
contributed by: Alta Griffiths
viewed 587 times