Western Cape, MOORREESBURG district, Misverstand 333 farm, single memorial

2009-12-10 1 image Share: , ,
View Slideshow
Grafsteeninligting:- Isak Bosman skryf: 'Die stamvader van die Hougaard-familie is op die plaas Misverstand in die Swartland naby Moorreesburg begrawe. Hierdie plaas huisves die Misverstanddam wat in die loop van die Bergrivier lê. As ek reg verstaan, verskaf hierdie dam ook water aan Moorreesburg en omgewing. Met die aanlê van die dam is van die grafte ongelukkig nou onder water, maar die eienaar van die plaas, André Serdyn, kon hierdie steen red. Album complete, we have photographs of all the headstones in the cemetery.' eGGSA captions done by: Lorraine Beechey and Esmé van der Westhuizen. The GGSA Cemetery DVD only has record of the location:- Cemetery ID: 3313 Information submitted by: Isak Bosman Google Earth Project Information:- GPSID: 3950 GPS: -33 1.496, 18 47.211
HOUGAARD Pieter 1794-1881
HOUGAARD Pieter 1794-1881